Vilma A. Tripodoro - When a patient is facing a serious illness, fear and a sense of abandonment can often make them feel profoundly cut off from the rest of the world. For ...
Die totale bemarking van beeste het met 3,68% van 19 906 in Oktober 2023 na 19 173 in Oktober vanjaar afgeneem. Volgens die jongste maandelikse verslag van die Lewendehawe- ...
Die Namibiese polisie (Nampol) weier om toestemming te gee vir ’n optog teen die kriminalisering van die besit van dagga wat vir 10 Desember beplan word. Volgens Nampol kan ...
Namibië het by vanjaar se COP29-klimaatberaad aangedring op regverdige vergoeding vir die skade wat aan die klimaat aangerig is deur diegene wat omgewingsmisdade gepleeg ...
’n Groep gemeenskapsaktiviste het onlangs hul stemme dik gemaak omdat hulle meen hul pogings om planne vir dorpsontwikkeling te takel, val op dowe ore. Dit is glo ten spyte ...
Drie gewapende vermeende stropers is Saterdag tydens ’n skermutseling met lede van die teenstropingseenheid in die Etosha Nasionale Park doodgeskiet. Volgens die ...
The Namibia Ports Authority (Namport) hosted its annual Port Users and Stakeholders Dinner, where the authority reflected on its past 30 years and highlighted plans for the ...
“Ondanks kragtige wetlike raamwerke beklemtoon onlangse opnames egter groeiende kommer oor die vryheid van die pers in Namibië. Daar was veral toenemende voorvalle ...
Bewerings deur Johnathan Beukes, die voormalige uitvoerende redakteur van die dagblad New Era, oor ’n verslag wat toon dat 34% van die landdroste wat in aanmerking kom ...